Kabelo Mpurwana

Kabelo Mpurwana is ’n gr 10-leerder aan die Hoërskool Stutterheim en woon in Oos-Londen.


WF 2012: Marko Blignaut

Kabelo Mpurwana 2012-10-19 "Hy sluip sy pa se kantoor binne en kyk rond. Op die lessenaar is ’n dik lêer met die woorde 'TOP SECRET' in rooi geskryf en onder staan 'UNEBSP'."
Top