Justus Roux
Justus Roux is direkteur van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks.
Taaltegnologie is bemagtigingstegnologie – Justus Roux vertel
Justus Roux, Naomi Meyer
2012-05-01
Moedertaalsprekers van Suid-Afrikaanse tale kan aanstons nuwe deurbrake te wagte wees in gesondheidsorgkommunikasie, opvoedkundige sagteware of besigheidshulpmiddels – alles te danke aan die makliker bekombaarheid van taaltegnologiedata.