Juanita

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Juanita

Juanita 2013-12-04 Dis al manier hoe ek kan dink om hierdie brief aan jou te rig, want jy was beslis my alles. Nou smeek ek die antwoord tot een vraag: hoe is ek veronderstel om sonder jou te lewe?
Top