Juan Redman

Juan Redman behaal sy LLB-graad in 2011 en sy LLM (Boedelreg) met onderskeiding in 2012 aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. Hy is tans besig met sy klerkskap by Cronje, De Waal – Skhosana Inc.

Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?

Leonie Stander, Juan Redman LitNet Akademies (Regte) 2014-02-11

Die doel van die ondersoek is om onlangse regspraak aan die hand van toepaslike beginsels van die erfreg en insolvensiereg, asook die standpunte van skrywers in hierdie verband, te bespreek en te ontleed.

Top