Josias van der Merwe

Josias van der Merwe is hoof van die Skool van Chemiese en Metalurgiese Ingenieurswese by die Universiteit van die Witwatersrand.

Eskom: Waarom word so baie herstelwerk benodig?

Freek Robinson, Josias van der Merwe Onderhoude 2022-12-15

André de Ruyter het gister bedank as Eskom se uitvoerende hoof. Hy sal aanbly as uitvoerende hoof tot 31 Maart 2023. In 1998 het ’n witskrif gewaarsku dat ’n elektrisiteitstekort teen 2007 in die land ervaar sou word. Deel van die probleem mbt die baie herstelwerk is dat Eskom laegraadse steenkool in van sy kragstasies gebruik. Hoe werk die proses om krag só op te wek? Freek Robinson gesels met ingenieur Josias van der Merwe, medeprofessor by die Universiteit van die Witwatersrand.

Top