Jorisna Bonthuys
Jorisna Bonthuys is die kommunikasiebeampte van die WWF se biodiversiteitseenheid.
Breking in die Karoo
Jorisna Bonthuys
2013-05-28
"As ek deur die Karoo reis, wil ek dit nie graag as ’n ekoramptoeris doen nie." Jorisna Bonthuys skryf oor Jonathan Deal en Ivo Vegter se kaalvuisgeveg by Franschhoek Literêre Fees 2013.