Boetiek-kroniek
2018-02-06"Mev Lantier, een van ons kusdorp se swaeltjies, kom by die winkel in. Op haar heup sit ’n groterige, sjampanjekleurige Franse poedel, wydsbeen soos ’n baba."
"Mev Lantier, een van ons kusdorp se swaeltjies, kom by die winkel in. Op haar heup sit ’n groterige, sjampanjekleurige Franse poedel, wydsbeen soos ’n baba."