Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad
2016-09-30"Die stelling dat Afrikaans en Engels ingevolge die nuwe Taalbeleid gelyke status geniet as onderrigtaal is bloot onwaar ..."
