Johan Ferreira

Johan Ferreira is ’n bemarkingsdosent aan die George Washington Universiteit in Washington, DC in die VSA. Hy is ook verbonde aan die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika, waar hy tans besig is met ’n meestersgraad in Afrikaanse taalkunde. Sy navorsing is toegespits op Generasie X en hoe hierdie geboortegroep met Afrikaans in digitale kontekste omgaan.

The distinguishing style features of the SMS Afrikaans of Generation X and the contribution of these features to the creation of social meaning

Johan Ferreira, Elvis Saal Academic research 2022-11-29

"The distinguishing features serve as linguistic resources through which the participants create social meaning, which manifests as establishing online social identities and maintaining social relationships."

Enkele onderskeidende stylkenmerke van, en die totstandkoming van sosiale betekenis in, Generasie X se SMS-Afrikaans

Johan Ferreira, Elvis Saal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-11-29

"Daar is gevolglik betreklik min oor die taalgebruik van ’n generasie bekend wat oënskynlik gedy as die skeppers, ontwikkelaars en gebruikers van al die inligting- en kommunikasietegnologie waarmee 'digitale aangeborenes' grootword."

Top