Johan Coetser

Johan Coetser is dosent in die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy promoveer in 1991 met ’n proefskrif getitel, Die geleentheidsdrama by N.P. van Wyk Louw. Sy navorsingsbelangstelling sluit die Afrikaanse drama, teater, kultuurstudie en kinder- en jeugletterkunde in Afrikaans in. Daaroor het hy verskeie artikels en boekbydraes geskryf.

 



Opgedateer/Updated: 2010-03-18
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Aspekte van diaspora in drie Afrikaanse dramatekste na 2004

Johan Coetser LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-03-18

"Hierdie artikel ondersoek die vraag of sommige Afrikaanse Suid-Afrikaanse dramas  weerspieëlings van die begrip diaspora bied wat bydra tot die spanning tussen “post-postkoloniale” sentrums en marges."

Top