Joe H. Smith

Joe H. Smith het in 2002 ’n Meestersgraad in Tegnologie aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf. Hy het meer as 36 jaar ondervinding in die forensiese diensveld en gehaltebestuur by die Suid-Afrikaanse Polisiediens en is tans verantwoordelik vir die bestuur van die Nasionale Forensiese DNA-databasis van Suid-Afrika. Sy primêre navorsingsfokus is op die identifikasie en verwerking van forensiese leidrade in kriminele ondersoeke. Hy is tans ingeskryf vir die graad DLitt et Phil aan die Universiteit van Suid-Afrika.

The reliability of clues in forensic firearm examinations

Joe H. Smith, Juanida S. Horne Academic research 2024-05-30

"Critics of forensic firearm examinations question the reliability of the findings of firearm examinations and state that these examinations are not based on valid scientific research and that the absoluteness of the findings is over-represented/exaggerated."

Die geloofwaardigheid van leidrade in forensiese vuurwapenondersoeke

Joe H. Smith, Juanida S. Horne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2024-05-30

"Die koers van misleidende bewyse hang af van die kombinasie van die ondersoeker se kundigheid en die moeilikheidsgraad van die spesifieke vergelyking. Die oorbeklemtoning van forensiese vuurwapenbewyse word egter onvoldoende deur Suid-Afrikaanse howe bevraagteken."

The importance of quality management systems at forensic DNA testing laboratories in South Africa

Joe H. Smith, Juanida S. Horne Academic research 2023-12-09

"Accreditation is essential in respect of forensic science laboratories as it confirms the accuracy, reliability and quality of the test results that they produce."

Die belangrikheid van gehaltebestuurstelsels in forensiese DNS-toetslaboratoria in Suid-Afrika

Joe H. Smith, Juanida S. Horne LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-12-09

"Akkreditasie is noodsaaklik vir forensiese wetenskapslaboratoria omdat dit die akkuraatheid, betroubaarheid en gehalte van toetsresultate wat deur die laboratoria gelewer word, bevestig."

Top