Elders gesien: Die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-07-30"Ek het die geleentheid gehad om na inspirerende gesprekke te luister, nuwe boeke te ontdek, en skrywers soos Etienne Van Heerden, Ingrid Winterbach, Charl-Pierre Naudé, Tom Dreyer, Elmarié Dercksen, Darryl David, Annemarié van Niekerk en Anton Roodt, onder andere, ontmoet."

