Jo Viljoen het baie verskillende identiteite: Bedags 'n spesialis psigiatriese verpleegkundige, waar sy heeltyd die probleemverhale van ander se lewens dekonstrueer. Soms 'n narratiewe terapeut met 'n doktersgraad in godsdienswetenskappe. Ander kere 'n skrywer, leser en leerder. Of 'n biker. Hang net af. Of die belangrikste persoon in haar Bassets se lewe. Al wat egter van belang is is die mag van storie, want dit kan die werklikheid verander.
Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za