Jean-Marie Korff

Jean-Marie Korff is in die publisiteitsdepartement by Jonathan Ball-uitgewers. As sy nie besig is om ma te speel vir skrywers nie, speel sy ma vir haar driejarige Adriaan en sommige aande probeer sy steeds rocksterstatus verwerf op die verhoog.

Die Melktert Kommissie terug met ’n nuwe enkelsnit

Marli van Eeden, Jean-Marie Korff Musiek 2019-06-03

"Die hele idee agter 'Weier' en die proses met die opneem daarvan was dat ons wou hê dit moet voel soos ’n oorspronklike Melktert Kommissise song."

Top