"Kom ons begin ’n band": ’n onderhoud met Janke Mostert
2025-08-11Janke Mostert praat in hierdie onderhoud oor hoe alles begin het, oor alternatiewe Afrikaanse musiek, popkultuur, lirieke, optredes in Aandklas – en hoe Dierbaar na die Maan verlede jaar die ATKV-Taalgenoot se Ruk en rym-kompetisie gewen het.
