Jani de Bruin

Skakelbeampte, Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC)

Waar wetenskap kinderspeletjies is

Jani de Bruin, Naomi Meyer 2012-07-05 ’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.
Top