Jan Heystek

Jan Heystek was ’n adjunkhoof by ’n hoërskool voordat hy in 1995 as senior lektor by die Universiteit van Pretoria aangestel is. Hierna volg ’n akademiese tydperk by die Universiteit Stellenbosch (2006−12) en daarna by die Noordwes-Universiteit waar hy steeds werksaam is.

Participatory decision-making in the establishment and promotion of a sustainable teaching and learning climate: the role of the school management team in South African primary schools

Marietha Terblanche, Jan Heystek Academic research 2020-11-17

"To encourage the participation of post level 1 teachers in an expanded SMT and decision-making in a school-based management model would require that the roles and responsibilities of these teachers be developed and expanded. It was found that, to achieve effective change, a heightened focus on skills and abilities is important so as to make effective decisions as a team and not as individuals."

Deelnemende besluitneming in die vestiging en bevordering van ’n volhoubare onderrig- en leerklimaat: die rol van die skoolbestuurspan in Suid-Afrikaanse laerskole

Marietha Terblanche, Jan Heystek LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-11-17

"Uit die data-ontleding blyk dat, alhoewel ontwikkeling op mikrovlak die potensiaal het tot groter doeltreffendheid in die uitbreiding van die skoolbestuurspan se besluitnemingsvermoë, die meeste uitdagings juis op mikrovlak beleef word. Die hoofrede vir die uitdaging is dat die onderwysers hulself nie beskikbaar stel vir ondersteuning op skoolvlak nie."

Top