Jan Burger

Kultuurhoof by HS Durbanville en regisseur van skool se eenbedrywe.

HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog

Jan Burger, Naomi Meyer 2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.
Top