Jan Braai

Jan Scannell is ook Jan Braai en die man wat Erfenisdag herdoop het. 

Shisanyama: ’n onderhoud met Jan Braai

Jan Braai, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-12-01

"Braai is die woord wat hierdie aksie van saamkom rondom ’n vuur en kos maak op die vuur en sy kole in al 11 tale in die land beskryf. Dis iets wat elke liewe Suid-Afrikaner al gedoen het, ongeag taal, kultuur of geloof."

Vuurwarm Jan Braai

Jan Braai, Naomi Meyer 2013-09-11 Jan Braai se doelwit is om Nasionale Braaidag as dié vakansiedag op Suid-Afrikaners se almanak te laat uitstaan. Sy eerste boek, Vuurwerke, word beskryf as "’n omvattende ensiklopedie van hoe om te braai". Nou is sy tweede boek, Vuurwarm, op die rak. Naomi Meyer het hom kort voor Erfenisdag 2013 hieroor uitgevra.
Top