Jamain Krige

 

Dans in die reën vir Afrika se gesteelde dogters

Jamain Krige 2014-05-27 Sopnat van kop tot tone en gewapen met net ’n plakkaat, het ‘n klomp Kapenaars Saterdag 10 Mei besluit om hul stemme dik te gaan maak teen Boko Haram, die terreurorganisasie wat 276 Nigeriese skoolmeisies ontvoer het. Jamaine Krige heet die optog bygewoon.
Top