Jacobus Diener

Ek is 'n teoretiese kernfisikus wat probeer help om die binnekant van neutronsterre te verstaan. 'n Neutronster word gevorm uit die oorblyfsels van 'n ster wat ontplof in 'n supernova. Dit is die digste stabielste waarneembare voorwerp in die heelal en een teelepel neutronstermaterie weeg 500 miljoen ton.

Einstein-kompetisie: Jacobus Diener

Jacobus Diener Einstein-kompetisie 2016-06-14

Jacobus is 'n teoretiese kernfisikus wat probeer help om die binnekant van neutronsterre te verstaan.

Top