Jaap Goedegebuure
Nederlandse literatuurkritikus
Gerrit Komrij: Necrologie
Annemarié van Niekerk, Jaap Goedegebuure
2012-07-10
"Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag van wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval." />