Mourning melodies: Eugène N. Marais’ "Winternag" as verse and song
2025-11-04"To illustrate the interaction between verse and song, this essay also briefly discusses musical features such as text metre, musical rhythm, and the traditional four-bar phrase structure, and provides a concise history of Afrikaans songwriting."
Treurige wysies: Eugène N. Marais se "Winternag" as vers en lied (1908–2024)
2025-11-04"Die voorneme om die samewerking tussen vers en lied, as liedgenres, histories te kan begryp, gaan gepaard met bondige definisies van voorvereistes en werkwyses, wat ook ’n mate van musiekteoretiese kenmerke soos metrum en ritme insluit."
Akademiepryse 2017: Huberte Rupertprys vir klassieke musiek aan Hanna van Niekerk – commendatio
2017-06-23"Haar pionierswerk hier het gelei tot etlike van haar studente as nasionale en internasionale pryswenners."

