Ivan Ndevu

Ivan Ndevu is die program- en kantoor-assistent by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA).

#opdielug met Ivan Ndevu

Robyn van de Rhede, Ivan Ndevu Onderhoude 2022-02-21

Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Die eerste gas van 2022 op die "Lekker LitNet"-insetsel (Radio 786) is Ivan Ndevu, program- en kantoor-assistent by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Robyn van de Rhede gesels met Ivan, wat Afrikaans, Xhosa en Engels magtig is, oor die SBA se digitale kinderboeke in tale soos Kaaps, Setswana, Arabies en Khoekhoegowab. Hierdie insetsel is deel van die maandelikse program Barakat, aangebied deur Radio 786 en die Afrikaanse Taalraad (met Fatima Allie agter die mikrofoon).

Top