Ingrid Penzhorn

Ingrid Penzhorn skryf omdat sy nie kan klavierspeel of mooi kan teken nie. Sy werk tans as aspirant anatomiese patoloog waar sy die mens probeer ontsyfer deur die lens van ’n mikroskoop. Sy erken skaamteloos dat sy van countrymusiek hou en woon in Seepunt saam met twee katte en ’n swerm seemeeue.

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Ingrid Penzhorn

Liné Loff, Ingrid Penzhorn Skrywersonderhoude 2017-10-12

"'Kougom gekou' het op ’n bus in Londen gebeur. Die taxibestuurder langs ons het nes my pa gelyk. Dit was baie vreemd. Ek kon nie ophou kyk nie. Toe vat dit my terug na my kinderdae."

Top