Ina Knobel

Ina M Knobel is mede-professor in Privaatreg aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy verwerf die grade BProc (cum laude), LLB en LLM (Universiteit van Pretoria). Sy doseer Sakereg vir LLB-studente en Gevorderde Sakereg vir LLM-studente.

Inaedificatio en die ius tollendi

Ina Knobel 2014-11-04 Ina Knobel belig in hierdie bydrae die verwyderingsreg van huurders wat roerende sake gedurende ’n huurtermyn aan huurgrond geheg het.
Top