Ian Shaw

Medeprofessor (afgetree), Fakulteit vir Ingenieurswese en die Opgeboude Omgewing, Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswetenskap, Universiteit van Johannesburg

Analogieë tussen prosesse in tegniese en biologiese stelsels

Ian Shaw, Tshilidzi Marwala, Daan van Wyk 2013-03-13 "’n Model kan kwantitatief ten volle presies genoeg wees vir die praktyk, en nogtans ook kwalitatief begryp word. Die sleutel is analogie: dit bring skynbaar uiteenlopende prosesse uit verskillende vakrigtings bymekaar, sodat die kennis wat by die een opgedoen is, by die ander ingespan kan word."
Top