Hussein Solomon

Hussein Solomon is senior professor by Politieke Wetenskap, Universiteit van die Vrystaat.

Botsings van beskawings?

Hussein Solomon, Johann Rossouw 2015-03-11 "Suid-Afrikaners beleef toenemend hoe ’n staat wat daarin misluk om te voorsien in die behoeftes van sy burgers, vrugbare grond vir radikale politiek en onverdraagsaamheid tussen verskillende etniese gemeenskappe bied. Gematigde Christene en Moslems staar vandag ’n soortgelyke uitdaging in die wêreldpolitiek in die gesig."
Top