Hugo Truter

Hugo Truter is ’n oud-uitgewer en advertensiebestuurder, nou afgetree en ’n ywerige fietsryer.

Resensie: Dwaalgedagtes op ’n fiets deur Pieter Loots

Hugo Truter Resensies 2020-06-02

"Die skrywer slaag daarin om fietsryers, oud en jonk, wat steeds droom van avonture, aan te moedig om nuwe uitdagings aan te pak en die langpad aan te durf."

Top