Hilda van Lill

Hilda van Lill het in 2003 'n BDram-graad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi, gevolg deur 'n Honneurs BDram in Toneelspel in 2004. Sy maak haar professionele toneeldebuut by KKNK in 2005, terwyl sy in dieselfde jaar met ‘n MDram-graad begin. In 2006 was sy ‘n deeltydse navorsingsassistent in die Sentrum vir Teaternavorsing by Stellenbosch, en dit is in hierdie tyd dat sy die argiefnavorsing vir hierdie artikel onderneem het. Sy is tans ‘n aankoper in die kleinhandelsektor en ‘n vryskut aktrise.

Opgedateer/Updated: 2009-05-13
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Nora and the Afrikaners: Thoughts about the impact of the first professional production Henrik Ibsen's Et dukkehjem (A Doll’s House) in Afrikaans

Temple Hauptfleisch, Hilda van Lill LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-05-13

"Die eerste plaaslik-geïnisieerde professionele aanbieding van ’n Ibsen-drama in Suid-Afrika was ’n Afrikaanse weergawe van Et dukkehjem (’n Pophuis, deur Paul De Groot herdoop na Geleende Geld om plaaslike gehore nie af te skrik nie), in ’n vertaling deur die merkwaardige mev. A.E. Carinus-Holtzhausen."

Top