Hester Hall

Hester Hall is ’n lektor in opvoedkundige sielkunde, leerondersteuning en assessering by die Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) in Pretoria. Sy het vantevore as onderwyser by ’n aantal LSOB- (Leerders met spesiale onderrigbehoeftes-) skole gewerk, almal ook in Pretoria. Sy het haar MEd in onderrig vir spesiale behoeftes by Noordwes-Universiteit voltooi, waarin sy gefokus het op die welstand van LSOB-onderwysers. Haar passies is onderrig vir spesiale behoeftes en die welstand van onderwysers, en dit is hierdie twee velde waarop haar navorsing meestal fokus.

The improvement of emotional well-being of the LSEN teacher: a participatory action research approach

Hester Hall, Carolina Botha Academic research 2024-11-20

"The 12 participants used the photovoice technique in the first cycle of participatory action research to share their perceptions and experiences of emotional well-being."

Die bevordering van emosionele welstand van die LSOB-onderwyser: ’n deelnemende-aksienavorsing-benadering

Hester Hall, Carolina Botha LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-11-20

"Twaalf deelnemers uit drie LSOB-skole het in die eerste siklus van deelnemende aksienavorsing die fotostemtegniek ('photovoice') gebruik om hul sienings en ervarings van emosionele welstand te deel."

Top