Hermann Stehle

Hermann Stehle was vir vyf jaar aangestel as siviele ingenieur by die Departement van Water en Sanitasie in Pretoria. Hy het onder die Subdirektoraat: Damveiligheid gewerk.
 
Hy is sedertdien werksaam by Pro-Plan Consulting Engineers in Krugersdorp in die Dams & Hydro-afdeling.
 

“Ons is ’n waterskaars land”

Menán van Heerden, Hermann Stehle Onderhoude 2017-06-08

"Alhoewel onvoorspelbare weerpatrone ’n invloed het, kan behoorlike beplanning vir die toekoms deur damingenieurs en kenners op die gebied van waterhulpbronnebestuur baie doen om die land, en spesifiek die Wes-Kaap, voor te berei vir sulke droogtes."

Top