Henry Jeffreys
Jeffreys is ’n onafhanklike ontleder en ’n vryskutjoernalis.
Jakes Gerwel "’n uitstaande rolmodel"
Henry Jeffreys
2012-11-28
"Hy was die aktivis-professor wat nie geskroom het om sy plek in die voorste linies in te neem teen die onregte en vergrype van apartheid nie."