Henriette van der Zwan

Ek het 'n groot passie vir dieregenetika en dierteling. My projek fokus op lovebirds en is 'n wonderlike geleentheid om voëltelers in staat te stel om beter en meer wetenskaplik te teel.

Einstein-kompetisie: Henriette van der Zwan

Henriette van der Zwan Einstein-kompetisie 2016-05-30

Henriette se projek fokus op lovebirds en is 'n wonderlike geleentheid om voëltelers in staat te stel om beter en meer wetenskaplik te teel.

Top