Henri Nieuwoudt (29), boorling van Upington, Noord-Kaap, begin skryf as skolier vir die plaaslike koerant, behaal sy magistergraad in Afrikaanse/Nederlandse letterkunde aan die NWU, en werk vir 'n wyle oorsee. Oos. Wes. Tuis bes. Henri werk tans as vryskutskrywer en -proefleser.