Henna Schwartz

Departementshoof van wiskunde by Hoërskool Linden.

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Henna Schwartz, Naomi Meyer, Charmaine van der Merwe 2012-08-02 Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.
Top