Henk Kloppers

Henk (HJ) Kloppers is ’n medeprofessor in die Fakulteit Regte van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Hy het die grade BCom, LLB, LLM en LLD aan die Noordwes-Universiteit en ’n nagraadse diploma in finansiële beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy is tans die programleier vir die LLM in boedelreg (met die fokus op boedelbeplanning). Sy navorsing hou primêr verband met onderwerpe binne die breë tema van boedelbeplanning en verder fokus hy op aspekte van korporatiewe sosiale verantwoordelikheid. Hy het al verskeie internasionale en nasionale voordragte oor verbandhoudende onderwerpe gelewer en is ook ’n gepubliseerde skrywer.

Trompie, Talaq and Trump: Introductory thoughts on the judgments in Women’s Legal Centre v President, RSA and Dobbs v Jackson Women’s Health Organization

Danie Kloppers, Henk Kloppers Academic research 2023-01-23

"To guide the discussion, we use the Trompie rule, which has been deduced from two quotes by Foucault and the recent reaction on Facebook to Corene De Wet’s discussion on Topsy Smith’s Afrikaans Trompie books in LitNet Akademies. The rule is aimed at critical evaluation rather than mere criticism."

Trompie, Talaq en Trump: Inleidende gedagtes oor die beslissings in Women’s Legal Centre v President, RSA en Dobbs v Jackson Women’s Health Organization

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2023-01-23

"Om hierdie bespreking te rig, maak ons gebruik van ’n proses van kritiese ontleding wat ons die Trompie-reël noem: om nie ander se menings, of die twee beslissings wat oorweeg word, met vooropgestelde idees te lees nie, maar om hul oorwoë denke en sosiale realiteite in ag te neem en daarteen te waak dat jou eie agtergrond die bespreking oorskadu."

Can a trust institute a defamation action? An exploratory investigation

Danie Kloppers, Henk Kloppers Academic research 2018-11-07

"The action for defamation can be extended to trusts in two ways: through statutory intervention or through judgments of the high courts. It is argued that the latter is preferable, because statutory changes take time and may result in some undesired effects."

Kan ’n trust ’n lastereis instel? ’n Verkennende ondersoek

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2018-11-07

"In die hedendaagse Suid-Afrikaanse reg is ’n lasteraksie beskikbaar vir sowel individue as regspersone wie se reputasie onregmatig geskaad is. Die vraag wat egter in hierdie artikel te berde kom, is of ’n lasteraksie ook vir ’n trust beskikbaar behoort te wees indien die trust se goeie naam of reputasie benadeel is."

Caveat magister! The expulsion of boarders from public school hostels due to non-payment of hostel fees

Danie Kloppers, Henk Kloppers Academic research 2017-06-20

"A number of public schools in South Africa indicate on their websites, on application forms and in letters to parents that a learner will be expelled from the school’s hostel if the hostel fees are not paid. In this article the legality of such expulsion is considered."

Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2017-06-20

"Verskeie openbare skole dui in briewe, op webtuistes en in aansoekvorms aan dat ’n kosganger uit die skool se koshuis gesit kan word indien koshuisgelde nie betaal word nie. In hierdie artikel word besin oor die regsgeldigheid van uitsetting in die lig van nasionale en provinsiale wetgewing en hofuitsprake."

Restorative justice in cases of sexual offences and the judgments of the Supreme Court of Appeal in DPP v Thabethe and Seedat v S

Danie Kloppers, Henk Kloppers Academic research 2017-02-17

"[R]estorative justice processes should be used, albeit with the necessary caution in cases of sexual offences, conceding that training and a change of perspective are still necessary."

Herstellende geregtigheid in gevalle van seksuele oortredings en die uitsprake van die hoogste hof van appèl in DPP v Thabethe en Seedat v S

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2017-02-17

"Ons sien in afwagting uit na die eerste geleentheid waar die hoogste hof van appèl wegbeweeg van sy straf- en gemeenskapsbenadering na ’n ware slagofferbemagtiging en na heling."

Top