Hendri Theron

Dr. Hendri Theron is ’n lektor in die Universiteit van die Vrystaat se Departement van Kurrikulumstudies en Hoër Onderwys, en het ’n BEd in Verdere Onderwys en Opleiding (2006), ’n BEd Honneurs in Kurrikulumstudies (2013), ’n MEd in Wiskunde Opvoedkunde (2016) en ’n PhD in Wiskunde Opvoedkunde (2022) aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Sy navorsing fokus op die bevordering van wiskundeprestasie, spesifiek onder graad 12-leerders.

An investigation into factors that continuously promote mathematics achievement in top performing secondary schools

Hendri Theron Academic research 2025-02-11

"This article explores the factors that contribute to continuous high performance in mathematics at top-performing secondary schools in the Motheo education district of the Free State, South Africa. This study aims to identify the key elements behind these schools’ success, offering potential insights for improving mathematics education more broadly."

’n Ondersoek na faktore wat wiskundeprestasie in toppresterende sekondêre skole deurlopend bevorder

Hendri Theron LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-02-10

"Die bevindings dui daarop dat die gehalte van die wiskunde-onderwysers, die leeromgewing waarin die leerders onderrig ontvang, en die leierskorps as die vernaamste faktore beskou kan word vir dié skole se sukses in wiskunde-onderrig [...] Verder is die bevindings nie beperk tot wiskunde nie, maar kan dit ook op ander vakke van toepassing wees."

Top