Hélène Opperman Lewis

Hélène Opperman Lewis is ’n sielkundige met privaat praktyke in Kaapstad en Swellendam. Haar doktorale studie het haar op ’n ontdekkingstog van 15 jaar se navorsing gelei – die boek Apartheid: Britain’s bastard child is die eindresultaat van dié tog. Oor dié onderwerp het sy al onder meer voorleggings gedoen voor die Waarheid-en-versoeningskommissie en by die IPA-konvensie in New York. Sy is ’n lid van die organisasie Human Dignity and Humiliation Studies (ook bekend as Human DHS) en was in 2013 aanbieder van die jaarlikse DHS-konferensie in Stellenbosch.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Herman Lategan, Hélène Opperman Lewis Books and writers 2017-06-13

"Before answering, let’s clarify the thorny issue of racism first. And let’s be clear – white racism arrived with the arrival of all Europeans in southern Africa. It’s not something that suddenly surfaced in 1948! And it certainly is not something peculiar to southern Africa only!"

Top