Helen Efthimiadis-Keith
Helen Efthimiadis-Keith (DPhil) is ‘n spesialis in die Hebreeuse Bybel. Sy doseer voor- en nagraadse kursusse in die Hebreeuse Bybel en in Klassieke Hebreeus. Sy het al uitvoerig oor die boek Judit gepubliseer vanuit die perspektief van die Jungiaanse psigoanalise, asook oor Rut, die Psalms en Genesis 2.