Heidi Slot

"Almal wat drentel, is nie verdwaal nie." Heidi se drentels het langwoordpaaie geloop – dramastudies, advertensieagentskappe, kos, gasvryheid. Tussendeur het sy gewórd. Dogter, vrou, ma, ouma. Vir elkeen van daardie wordings het sy smoelklappe ontvang totdat sy rondgeskuur en gladweg nou zen lewe in ’n halfakker wit plek naby die bokant van peperbome. Onder die peperbome is daar ’n lewe vol mense en diere. Skatrykes en haweloses in die park, wat haar nederig hou oor haar kluisenaarlewe en onwillekeurige blertse skrywes.

Vrouedag-skryfkompetisie: I am not a woman

Heidi Slot Skryfkompetisies 2019-08-21

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Flash fiction by Heidi Slot: "Alone in the harbour café in St Tropez we drink mineral water and read French magazines. We do not speak French, so we do not speak."

Top