Harlan Cloete

Harlan Cloete is ’n navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat.

Wyngaard Weekliks: Die regte mense met die regte vaardigheid sal munisipaliteite regruk

Heindrich Wyngaard, Harlan Cloete Onderhoude 2026-07-08

Munisipaliteite se geldbestuur en dienslewering kan reggestel word indien mense met die nodige kundigheid én toegewydheid aangestel word, sê Harlan Cloete, ’n politieke kommentator. Hy praat met Heindrich Wyngaard oor die ouditeur-generaal se jongste bevindings oor plaaslike regering.

Top