
Die 2020-Bybelvertaling: ’n komplekse benadering
2021-06-17In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar gesels Gys Loubser met Jacobus Naudé, wat as vertaalkundige en brontaalkenner by die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans betrokke was, oor kompleksiteit en die vertaalproses.

Fotogalery: Suidoosterfees 2020-programbekendstelling
2019-12-13Die Suidoosterfees 2020 se program is op 9 Desember by ’n glansgeleentheid by Nasdak (Media24) in Kaapstad bekendgestel.

Video’s: Vyf aktuele gesprekke tydens die 2019 Open Book Festival
2019-09-19Hoe voel dit om in jou bekende grootvader se skaduwee te leef (soos Wilhelm Verwoerd en Ndileka Mandela)? Kan mense genees word deur stories (met Jitsvinger)? Watter gevare moet joernaliste oorleef om die waarheid te ontdek (met Foeta Krige: The SABC8; Caryn Dolley: The Enforcers: Inside Cape Town’s deadly nightclub battles en Pieter-Louis Myburgh: Gangster State)? Hoe beïnvloed korrupsie die mense op grondvlak (Bosasa-skandaal)?
Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Verskeie aktuele gesprekke het tydens die fees plaasgevind. Kyk hier vyf van hierdie gesprekke.
