Graham Lindegger

Graham Lindegger (PhD) is ‘n kliniese sielkundige en professor in sielkunde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hy stel veral belang in die raakvlak tussen sielkunde en spiritualiteit, waaroor hy ook nagraadse modules aanbied. Hy was al die promotor van verskeie doktorsgrade oor hierdie raakvlak.

’n Verkennende ondersoek na die ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie

Helen Efthimiadis-Keith , Graham Lindegger 2013-03-13 "Hierdie artikel beskryf ’n verkennende ondersoek na die belewenis van ’n groep teologiese studente van die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) by die lees van Rut 2 aan die hand van Ignatius van Lojola se meditatiewe tegnieke."
Top