Gideon Strydom

Gideon Strydom woon aan die voet van Sir Lowry’s-pas met sy vrou en drie seuns. Hy bemoei hom voltyds met alles talig – akademies tot professioneel (selfs kommersieel). Sy motto (by monde van Harvey Mackay): “Find something you love to do, and you’ll never have to work another day in your life.”


Opgedateer/Updated: 2010-03-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Die marginale subjekposisie van die Afrikaanse skrywer - Etienne van Heerden se Asbesmiddag

Gideon Strydom, Helize van Vuuren 2011-09-28 In hierdie artikel word teoretiese kwessies rakende die letterkunde, soos die marginale subjekposisie van die romanskrywer/akademikus en van die Afrikaanse letterkunde in die eietydse sosiopolitieke sfeer, binne die fiksionele konteks van die eietydse ...
Top