Gert Grobler

Gert is ’n afgetrede beroepsdiplomaat van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Hy het in 1970 by die department aangesluit en het deur die jare opgang gemaak. Gert is in 2005 aangestel as adjunk-direkteur-generaal vir Europa en die Amerikas. Hy het onder meer ook diens gedoen as Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, Spanje en Madagaskar. Hy tree deesdae op as konsultant vir verskeie maatskappye wat bande met Afrika wil versterk. Verder is hy ook ’n dosent in buitelandse beleid en internasionale betrekkinge aan die Universiteit van Zhejiang in die Jinhua-provinsie in China.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gert Grobler

Freek Robinson, Gert Grobler Onderhoude 2020-11-03

Stembusdag: 3 November. Freek Robinson gesels met Gert Grobler, afgetrede beroepsdiplomaat, oor die internasionale belang van die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Top