Totius: die ironie van vergewe en vergeet
2015-05-07"Die vraag van hierdie artikel is derhalwe die volgende: Watter waarde kan ’n mens aan Totius se werke heg, sestig jaar na sy afsterwe? Moet dit nie uiteraard, gegewe sy rassisme, te lig bevind word nie? Anders gestel, is dit enigsins moontlik om Totius binne ’n postapartheidsbestel te rehabiliteer?"
LitNet Akademies: Gerrie Snyman gee sy mening oor die Jesus Seminaar
2011-06-22 Gerrie Snyman reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. 1. Om af te loer Diek ...

