Gerhard Van der Schyff

Gerhard doseer aan die regsfakulteit van die Universiteit van Tilburg in Nederland. Hy skryf op persoonlike titel.

Lesersindruk: Zwarte Socrates. Gesprekken over recht, tijd en verzoening deur Bert van Roermund

Gerhard Van der Schyff Lesersindrukke 2019-11-28

"Die ryk gesprekke stel die vraag hoe 'daders' en 'slachtoffers' van politieke en gewelddadige konflik met mekaar kan saamleef."

Top