George van Zijl

Ek is George van Zijl, lief vir Liewe Jesus, die lewe en alles wat mooi is. Ek het my studies (uiteindelik) voltooi by Kovsies, en teken nou grondkaarte regoor Afrika, vir die bewaring van hierdie kosbare uitputbare hulpbron.

Einstein-kompetisie: George van Zijl

George van Zijl Einstein-kompetisie 2016-04-20

George van Zijl het sy studies (uiteindelik) by Kovsies voltooi, en teken nou grondkaarte regoor Afrika, vir die bewaring van hierdie kosbare uitputbare hulpbron.

Top