Afrikaanse aanbod aan US nie afgewater
2015-11-16"Ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels sal in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch geld. Die Afrikaanse aanbod sal nie afgewater word nie."
"Ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels sal in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch geld. Die Afrikaanse aanbod sal nie afgewater word nie."